WSI LEWENSIKLUS
Die Internet Oplossing Lewensiklus is ‘n sesfase ontwikkelingsplan wat duisende suksesvolle Internet Oplossings voortgebring het vir besighede van alle grotes wereldwyd.

INTERNET BESIGHEIDS ANALISE
Die eerste fase van die Internet Besigheids Lewesiklus is die IBA (Internet Besigheids Analise). Ons ontbloot hoe jou besigheid kan voordeel trek uit internet tegnologie hetsy jy in die mark is vir iets eenvoudigs, of ‘n algehele Internet Oplossing met gevorderde funksionaliteit sal die IBA spesifieke geleenthede identifiseer om koste te verlaag, handelinge vereenvoudig en nuwe groei vir jou besigheid bekendstel.

FUNKSIONELE ONTWERP
In hierdie fase, die struktuur, lyk en voel van jou webblad te verfyn. Daar is meer faktore wat ‘n verskil kan maak tussen ‘n suksesvolle webblad en een wat besoekers nooit weer opsoek nie. Komplekse, vertonerige uitlegte mag besonders lyk maar is onprakties indien jou besoekers nie kan vind waarna hulle soek nie. ‘n Blad met eindelose blokke en tekste en min interaktiwiteit, gaan niemand verplig om lank genoeg te bly om uit te vind wat jou besigheid kan aanbied nie. Ons verstaan die belangrikheid van gebalanseerde, strategiese webblad ontwerp. Spesiale sorg word geneem om te verseker dat jou blad elemente, kleur en grafiese werke alles saam werk om ‘n genotvolle ondervinding vir jou besoekers te verskaf, en terselfde tyd ‘n professionele beeld vir jou besighed projekteer.

BOU, TOETS EN LANSEER
In hierdie drie fases kom jou blad van konsep na realitieit. Al die tegniese elemente van jou unieke internet oplossings is gekombineer in ‘n maklike hanteerbare sisteem, jou gekose “lyk en voel” van die Funksionele Ontwerp fase ingesluit. Jou Internet Besigheids Oplossing word daarna deeglik getoets deur jou tegniese personeel, jou Internet konsultant en jouself om te verseker alles voldoen aan jou verwagtinge en is gereed om aan die werêld bekendgestel te word.

BESTUUR RESULTATE
Hierdie is die fase waar meeste firmas jou bedank vir jou besigheid en dan is hulle klaar met jou. Moontlik die grootste voordeel om saam met ons te werk, in plaas van ‘n tradisionele Web ontwerp firma is, die ondersteuning wat jy ontvang nadat jou webblad aanlyn geplaas is. Ons volgehoue ondersteunings program verseker jy berei ‘n meetbare terugvoering op jou webblad belegging. Dit beteken volgehoue verkeer annalise, bestuur van jou soekenjin plasing, Internet besigheids insig, aanbevelings en nog meer. Vir meer informasie oor hoe die Internet jou kan help om koste te verminder en winste te vergroot kontak ons vandag!