WSI LEWENSIKLUS Die Internet Oplossing Lewensiklus is ‘n sesfase ontwikkelingsplan wat duisende suksesvolle Internet Oplossings voortgebring het vir besighede van alle grotes wereldwyd. INTERNET BESIGHEIDS ANALISE Die eerste fase van die Internet Besigheids Lewesiklus is die IBA (Internet Besigheids Analise). Ons ontbloot hoe jou besigheid kan voordeel trek uit internet tegnologie hetsy jy in die mark is vir iets eenvoudigs, of ‘n algehele...